MPO FLITS 1/19 Maart 2021
Die produksie van onverwerkte melk in Februarie 2021 word geskat op 232 miljoen liter, dit is −8,76% minder as in Februarie 2020. Kumulatiewe melkproduksie vir 2021 (insluitende Februarie) is 507 miljoen liter, wat dui op ʼn negatiewe groei van −6,69% vir die eerste twee maande van 2021 indien dit vergelyk word met dieselfde tydperk in 2020 (bron: Melk SA, die twee maande van 2021 is voorlopig).
Die jaar 2020 was ’n skrikkeljaar. Indien Februarie 2020 aangepas word na 28 dae, verander die negatiewe kumulatiewe groei vir die eerste twee maande van 2021 van −6,69% na −5,16% in vergelyking met dieselfde tydperk in 2020.
Nieteenstaande beteken dit dat die werlike volume vir die eerste twee maande van 2021 amper 7% minder is as in 2020.
Bertus van Heerden
Hoofekonoom MPO
Die MPO hou ’n kort webinaar op 29 Maart 2021, om 18h15, waar belangrike inligting deurgegee gaan word.
Registreer hier vir die webinaar.
Published on Friday, 19th March 2021 - 09:25
disclaimer
Cookie | Duration | Description |
---|---|---|
cookielawinfo-checkbox-analytics | 11 months | This cookie is set by GDPR Cookie Consent plugin. The cookie is used to store the user consent for the cookies in the category "Analytics". |
cookielawinfo-checkbox-functional | 11 months | The cookie is set by GDPR cookie consent to record the user consent for the cookies in the category "Functional". |
cookielawinfo-checkbox-necessary | 11 months | This cookie is set by GDPR Cookie Consent plugin. The cookies is used to store the user consent for the cookies in the category "Necessary". |
cookielawinfo-checkbox-others | 11 months | This cookie is set by GDPR Cookie Consent plugin. The cookie is used to store the user consent for the cookies in the category "Other. |
cookielawinfo-checkbox-performance | 11 months | This cookie is set by GDPR Cookie Consent plugin. The cookie is used to store the user consent for the cookies in the category "Performance". |
viewed_cookie_policy | 11 months | The cookie is set by the GDPR Cookie Consent plugin and is used to store whether or not user has consented to the use of cookies. It does not store any personal data. |