MPO FLITS 4/22 MEI 2020
Ongeprosesseerde melkproduksie in April 2020 word geskat op 240 miljoen liters, 2,83% minder as in April 2019, en die kumulatiewe melkproduksie vir 2020 (insluitende April) is 1 042 miljoen liters wat op ʼn groei van 0,34% vir die eerste vier maande van 2020 dui (bron: Melk SA, laaste twee maande voorlopig).
Die gemiddelde melkprys:voerprysverhouding in 2019 was 1,27:1 en daar was 0,65% meer melk as in 2018 geproduseer. Die gemiddelde melkprys:voerprysverhouding vir die eerste vier maande van 2020 was 1,22:1 en melkproduksie het met 0,34% gegroei in die eerste vier maande van 2020 in vergelyking met die eerste vier maande van 2019.
In hierdie tyd van groter onsekerheid as gewoonlik oor die vraag na suiwelprodukte, as gevolg van die buitengewone verloop van die Suid-Afrikaanse ekonomie, is kommunikasie in die waardeketting vanaf die vraagkant meer krities en behoort dit meer dinamies plaas te vind. Dit is krities belangrik vir produsente van ongeprosesseerde melk om in harmonie met vraag te produseer.
Published on Friday, 22nd May 2020 - 16:32
disclaimer
Cookie | Duration | Description |
---|---|---|
cookielawinfo-checkbox-analytics | 11 months | This cookie is set by GDPR Cookie Consent plugin. The cookie is used to store the user consent for the cookies in the category "Analytics". |
cookielawinfo-checkbox-functional | 11 months | The cookie is set by GDPR cookie consent to record the user consent for the cookies in the category "Functional". |
cookielawinfo-checkbox-necessary | 11 months | This cookie is set by GDPR Cookie Consent plugin. The cookies is used to store the user consent for the cookies in the category "Necessary". |
cookielawinfo-checkbox-others | 11 months | This cookie is set by GDPR Cookie Consent plugin. The cookie is used to store the user consent for the cookies in the category "Other. |
cookielawinfo-checkbox-performance | 11 months | This cookie is set by GDPR Cookie Consent plugin. The cookie is used to store the user consent for the cookies in the category "Performance". |
viewed_cookie_policy | 11 months | The cookie is set by the GDPR Cookie Consent plugin and is used to store whether or not user has consented to the use of cookies. It does not store any personal data. |