COLIN WELLBELOVED WORD VERKIES AS VOORSITTER VAN DIE NASIONALE MPO-RAAD VAN DIREKTEURE; Colin Wellbeloved, voorsitter van die KwaZulu-Natal-streek van die MPO, is verkies tot voorsitter van die Nasionale MPO-raad van direkteure tydens die direkteursvergadering na die nasionale algemene jaarvergadering op 10 Oktober te Elsenburg in die Wes-Kaap.
Volg #MilkMpo op Twitter en @MilkProducersSA op Facebook om na al die beste MPO-galadineeoomblikke van Woensdag, 9 Oktober, te kyk.
ELSENBURG, STELLENBOSCH – 11 Oktober 2019 – Die 2019 Algemene Jaarvergadering (AJV) en galadinee van die MPO is van stapel gestuur om melkboere van regoor Suid-Afrika te fasiliteer om bymekaar te kom, idees te deel, nuwe kontakte te maak en die rigting te bepaal vir die MPO in 2020. Een van die funksies van die MPO-raad is om verkiesings vir die volgende jaar se nasionale raad van direkteure te hou. Ons is bly om ʼn sterk ampsdraerspan aan te kondig wat vir 2020 verkies is.
Die direkteure het eenparig die volgende verkies:
Die verdienstelike direkteure namens die melkprodusente vir die nuwe termyn is dus:
Die uitvoerende direkteure is:
Die nuwe ampsdraers begin hul termyn op 10 Oktober. Streeksverkiesings word gehou om die vakante poste van direkteur MPO Oos-Kaap en direkteur MPO KwaZulu-Natal te vul.
Ons wens u alles van die beste toe vir die toekoms.
OOR COLIN WELLBELOVED:
Colin is ʼn derde generasie melkboer wat Holsteins boer op die Melrose Farm naby Boston in KwaZulu-Natal. Hy benadruk die belangrikheid daarvan om goeie rekords te hou oor al die verskillende komponente van sy melkboerdery. Colin glo dat daar krag lê in saam werk aan ʼn gemeenskaplike doel en moedig die rolspelers in die suiwelwaardeketting aan om dit te doen om ongekende sukses vir almal te skep.
Vind die MPO aanlyn:
Webwerf: www.mpo.com
Facebook: www.facebook.com/MilkProducersSA
Twitter: @MilkMpo
Oor die MPO-direksie:
Die rol van die MPO-raad van direkteure is om die organisasie namens die lede van die MPO gesamentlik te bestuur tot voordeel van die Suid-Afrikaanse suiwelbedryf.
Vir meer inligting:
Barbara Bieldt
Voldoeningsbeampte
barbara@mpo.co.za
Sel: 083 235 2629
Colin Wellbeloved, voorsitter MPO-raad van direkteure
Published on Friday, 11th October 2019 - 14:00
disclaimer
Cookie | Duration | Description |
---|---|---|
cookielawinfo-checkbox-analytics | 11 months | This cookie is set by GDPR Cookie Consent plugin. The cookie is used to store the user consent for the cookies in the category "Analytics". |
cookielawinfo-checkbox-functional | 11 months | The cookie is set by GDPR cookie consent to record the user consent for the cookies in the category "Functional". |
cookielawinfo-checkbox-necessary | 11 months | This cookie is set by GDPR Cookie Consent plugin. The cookies is used to store the user consent for the cookies in the category "Necessary". |
cookielawinfo-checkbox-others | 11 months | This cookie is set by GDPR Cookie Consent plugin. The cookie is used to store the user consent for the cookies in the category "Other. |
cookielawinfo-checkbox-performance | 11 months | This cookie is set by GDPR Cookie Consent plugin. The cookie is used to store the user consent for the cookies in the category "Performance". |
viewed_cookie_policy | 11 months | The cookie is set by the GDPR Cookie Consent plugin and is used to store whether or not user has consented to the use of cookies. It does not store any personal data. |