MPO FLITS 7/8 September 2020
Agri Inspec is aan die begin van 2020 deur staatsagentskappe genader om kapasiteit en kundigheid te verleen in landbouverwante ondersoeke waar korrupsie en geldwassery vermoed is. Hierdie ondersoeke het gesteun op Agri Inspec se ondervinding betreffende invoerdokumentasie en prosesse betrokke by invoertransaksies. Die werk is pro bono gedoen met die uitgangspunt dat dit in landsbelang is en as goeie de Jure burger deel van Agri Inspec se gemeenskapsdiens uitmaak. Die ondersoeke is afgehandel en die sake sal eersdaags op die hofrol geplaas word. In hierdie proses het daar kruisbestuiwing plaasgevind en Agri Inspec het die blootstelling as groeigeleentheid benut. Die MPO is trots om in hierdie tyd so ʼn bydrae te kon maak via ʼn assosiaat-maatskappy.
Published on Tuesday, 8th September 2020 - 08:23
disclaimer
Cookie | Duration | Description |
---|---|---|
cookielawinfo-checkbox-analytics | 11 months | This cookie is set by GDPR Cookie Consent plugin. The cookie is used to store the user consent for the cookies in the category "Analytics". |
cookielawinfo-checkbox-functional | 11 months | The cookie is set by GDPR cookie consent to record the user consent for the cookies in the category "Functional". |
cookielawinfo-checkbox-necessary | 11 months | This cookie is set by GDPR Cookie Consent plugin. The cookies is used to store the user consent for the cookies in the category "Necessary". |
cookielawinfo-checkbox-others | 11 months | This cookie is set by GDPR Cookie Consent plugin. The cookie is used to store the user consent for the cookies in the category "Other. |
cookielawinfo-checkbox-performance | 11 months | This cookie is set by GDPR Cookie Consent plugin. The cookie is used to store the user consent for the cookies in the category "Performance". |
viewed_cookie_policy | 11 months | The cookie is set by the GDPR Cookie Consent plugin and is used to store whether or not user has consented to the use of cookies. It does not store any personal data. |